The John Murray Family of South Africa

John Murray III

Die Familie John Murray van Suid-Afrika

Die stamvader van die John Murray-familie in Suid-Afrika is John Murray wat ongeveer 1785 in vermoedelik Edinburgh, Skotland, gebore is. Die foto hiernaas is van sy seun, John II.

The progenitor of the John Murray Family in South Africa is John Murray, born approx 1785 probably in Edinburgh, Scotland. The photo left is of his son, John II.

Hierdie webtuiste handel oor John Murray en al die nasate tot vandag toe. Familielede en ander belangstellendes is welkom om vir ons ontbrekende inligting te stuur.

This web site is about John Murray and all of his descendants up to the present. Members of the family and other interested persons are most welcome to help fill the gaps in our knowledge. This web site is mostly in Afrikaans.

Map of Africa

South African Flag

Scottish Flag


 

Tuis (hierdie bladsy)

Jongste nuus

Saamtrekke en reünies

Murray: Kort geskiedenis
Murray: Stamboom

Murray: Naamstudie

Bedrywighede
Familiestaaltjies
Fotoalbum

Skakels
Kontak ons

www.murray.za.net

Home (this page)

Latest news

Get-togethers and reunions

Murray: Short History
Murray: Family Tree

Murray: Name Study

Activities
Murray Yarns
Photo album

Links
Contact us

www.murray.za.net

 

Indien jy 'n afstammeling van
Robert William Murray, Hamilton Murray of Hermanus Johannes Murray
is, is die kanse goed dat jou naam nog nie op ons stamboom verskyn nie.

Kontak my asseblief by e-pos petermurray46@gmail.com of tel (+27) 057-388-2952 (na-ure).

Daar is nog heelwat inligting oor die Murrays in Suid-Afrika wat op hierdie webwerf ontbreek. Ons soek mense wat kan help om daardie ontbrekende inligting vir ons te versamel. Of jy nou 'n direkte afstammeling van John Murray is, en of jy 'n buitestaander is, maak nie saak nie, ons benodig jou hulp.

(c) Peter Murray, 2005. Laas bygewerk 2020-06-24. http://www.murray.za.net/index.html (werfmeester Samuel Murray).